Modulekode | MBK 705 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In enige sportsoort is daar tegnieke van belang om sukses in die sportsoort te bewerkstellig. Om hierdie tegnieke te begryp is kennis van die basiese wiskunde en fisika (Newtonfisika) nodig. Hierdie beginsels, tesame met die reëls van sportsoorte (wat meganiese voordeel kan belemmer), die beperkinge van die mens se anatomie en fisiologie (om meganiese wins te ontwikkel), word in hierdie module aangebied. Aspekte van funksionele sportbestuur. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.) |
Modulekrediete | 27.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App